मेरा नाम Johan Lotriet
है और मैं इस साइट का वेबमास्टर हूँ. यह साइट MyHeritage.com का उपयोग करके बनाई गई थी. यह एक उत्कृष्ट सिस्टम है जिसके द्वारा आपके और मेरे जैसा कोई भी व्यक्ति अपने परिवार के लिए एक साइट बना सकता है और इंटरनेट पर अपना वंश-वृक्ष भी प्रकाशित कर सकता है. यदि आपकी कोई टिप्पणियाँ या प्रतिक्रिया हों, तो मुझसे संपर्क करने के लिए कृपया यहाँ क्लिक करें. इस साइट पर हमारा वंश-वृक्ष ऑनलाइट पोस्ट किया गया है! हमारे वंश वृक्ष में 302 नाम हैं. सबसे पहले हुआ इवेंट Francina Lotriet
का जन्म (मार्च 11 1759) है. सबसे हाल ही में हुआ इवेंट <व्यक्तिगत> Lotriet
का जन्म (मार्च 25 2010) है. अंतिम बार फ़र 21 2012 को इस साइट का अद्यतन किया गया था, और वर्तमान में इसमें 27 पंजीकृत सदस्य है(हैं). यदि आप भी सदस्य बनना चाहते हैं, तो कृपया यहाँ क्लिक करें. आनंद लीजिए!
Johan Lotriet
द्वारा सित 7 2011 04:14के ऊपर प्रेषित किया गया
Hi Alle Lede,
Neem kennis dat die databasis deurmekaar geraak het met van die links. Ek is besig om dit reg te stel en sal seker nog 'n paar maande duur. Om soorgelyke insidente in die toekoms te voorkom, sal die databasis een keer 'n maand afgelaai word as ('n backup) en beskikbaar wees in soorgelyke gevalle vir regstelling.
Johan Lotriet
द्वारा अग 11 2009 13:49के ऊपर प्रेषित किया गया
Dit is met leedwyse dat ons die afsterwe van Tannie Gesina Hester Maria Kotze (nee Lotriet), een van die susters van my oorlede vader, Johannes Albertus Lotriet, aankondig wat op 28 Junie 2009 te Paarl, wat op die ouderdom van 73 oorlede is. Ons simpatie gaan uit na al die kinders, agter kleinkinders, familie en vriende.
Johan Lotriet
द्वारा जन 28 2009 23:17के ऊपर प्रेषित किया गया
Ek het gisteraand by Bernhardt Wienand, my neef, in die Strand gaan kuier. Ons het daarna by my oom Jakobus Le Roux, my pa se halfbroer, in die Paarl gaan kuier. Tannie Anna het lekker koffie en biskuit voorgesit. My niggie Mariaan en haar man Pierre, het gehelp om die Stamboom op te gradeer. Dit het regtig baie gehelp om van die uitstaande data aan te vul. Dankie julle. Dit was regtig 'n voortreflike aand en lekker om die los stringe weer op te tel.
Johan Lotriet
द्वारा जन 28 2009 02:21के ऊपर प्रेषित किया गया
Dit is met groot blydskap dat ons aankondig dat Rene Prinsloo (die jongste dogter van George en Antionette Prinsloo) op 9/4/2009 met Jaques Weber in die huwelik bevestig gaan word te Galagos Estate te Pretoria Oos. Ons sien uit na 'n wonderlike en lekker troue!
Johan Lotriet
द्वारा जन 28 2009 02:17के ऊपर प्रेषित किया गया
Dit is met groot blydskap dat ons aankondig dat Maryke Prinsloo( die oudste dogter van George en Antionette Prinsloo) op 14/1/2009 verloof geraak het aan 'n mooie jongeman, Rudi Pretorius. Alle voorspoed word julle twee toegewens.
Johan Lotriet
द्वारा जन 28 2009 02:05के ऊपर प्रेषित किया गया
Dit is met leedwyse dat ons u meedeel dat die moeder van Alet Strydom (skoonma van Johan Francois Lotriet, jnr) wie woonagtig was in Windhoek , op Vrydag 23/01/2009, oorlede is. Die begrafnis vind plaas op Woensdag 28/01/2009 te Windhoek. Ons meegevoel gaan uit na die familie in hierdie moeilike tyd.